SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.21 número1Development of a more applied version of coherency called 'sensible coherency' for assessment of financial risk measuresA case study on maximising the profitability of a form fill and seal machine by optimising interruption intervals índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    OGANO, N.O.  e  PRETORIUS, L.. Quality performance: The case of construction projects in the electricity industry in Kenya. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2010, vol.21, n.1, pp.167-178. ISSN 2224-7890.

    Druk van die regering van Kenia om sy burgers se lewenstandaard te verhoog, het aanleiding gegee tot 'n behoefte aan die vermeerdering van elektriese aansluitings. Dit het verder daartoe aanleiding gegee dat elektrisiteitsverskaffers die elektrisiteitsverspreidingsnetwerk voortdurend moes vergroot. Om die proses te verhaas, is kontrakteurs aangestel om sekere werk te doen. Dit het egter daartoe gelei dat sekere subkontrakteurs substandaard werk lewer. Die hoofdoel van die navorsing is om kritiese faktore te identifiseer wat aflewering van kwaliteit konstruksieprojekte in die elektrisiteitsindustrie van Kenia beïnvloed. Die resultate van die navorsing dui daarop dat daar areas is waar die elektrisiteitsverskaffers self asook die kontrakteurs nie na wense presteer nie. Die behoefte aan kwaliteits-verbetering in die voltooiing van projekte word geïllustreer.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )