SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.21 número2Reconfigurable product routing and control for mass customisation manufacturingHow to control process variability more effectively: The case of a B-complex vitamin production process índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    DU PLESSIS, A.J.  e  BEKKER, J.. Determining tactical operational planning policies for an auto carrier - A case study. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2010, vol.21, n.2, pp.191-206. ISSN 2224-7890.

    Hierdie studie is gedoen om 'n plaaslike motorvervoer-onderneming te help met taktiese bedryfsbeplanning. Die doelwit van die beplanningsproses is om die aantal voertuie wat betyds afgelewer word te maksimeer met inagneming van personeel- en instandhouding-beperkings. Ons het die moontlikheid dat 'n deel van die vragmotorvloot swerwend in die geslote ruimtelike roete-network moet opereer, ondersoek. Dit is in teenstelling met die tradisionele vaste toedeling van vragmotors aan roetes. Besluitnemingreëls vir swerwende en vaste-roete vragmotors is ontwikkel, en die gehalte van die reels is met diskrete simulasie en vier prestasiemaatstawwe evalueer. Ons het bevind dat die vervoeronderneming 'n bedryfsbeleid behoort te aanvaar wat toelaat dat ten minste 50% van die vloot swerf, terwyl hierdie swerwende vragmotors voertuie volgens spesifieke reëls by oplaaipunte moet kies.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )