SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.22 número1A review of manufacturing resources planning models under different uncertainties: State-of-the-art and future directions índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    VAN WYK, E.; BEAN, W.L.  e  YADAVALLI, V.S.S.. Modelling of uncertainty in minimising the cost of inventory for disaster relief. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2011, vol.22, n.1, pp.1-12. ISSN 2224-7890.

    Natuurlike en mensgemaakte rampe is grootliks onvoorspelbaar. Gevolglik moet rampe nagevors en hul impak ten volle begryp word, sodat noodvoorrade wat benodig word vir oorlewing doeltreffend beplan kan word vir aanwending tydens en na rampgebeure. Die lede van die Suid-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) is die lande van belang vir hierdie artikel omrede navorsing oor voorraadhouding vir rampreaksie in hierdie betrokke lande tot nog toe onvoldoende was. Dit is noodsaaklik om doeltreffend in die behoeftes van rampslagoffers te voorsien. Hierdie behoeftes word beoordeel na aanleiding van die aard en hoeveelhede van noodvoorrade wat benodig mag word in ramptoestande. Hierdie artikel stel 'n stochastiese voorraadmodel voor vir toepassing op 'n generiese wyse in enige SAOG land, om sodoende 'n metode te verskaf om rampvoorbereiding te verbeter deur die opgaar van noodvoorrade in vooraf-geïdentifiseerde fasiliteite binne die SAOG, teen redelike en bekostigbare koste.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )