Serviços Personalizados
Artigo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares em Google
Compartilhar
South African Journal of Industrial Engineering
versão On-line ISSN 2224-7890
versão impressa ISSN 1012-277X
Resumo
SUTCU, A.; TANRITANIR, E.; DURMUSOGLU, B. e KORUCA, H.I.. An integrated methodology for layout design and work organisation in a furniture manufacturing plant. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2011, vol.22, n.1, pp.183-198. ISSN 2224-7890.
Hierdie studie hou 'n geïntegreerde metodologie vir die herontwerp van uitleg en departementele rangskikking in 'n stukwerkwinkel voor. Terwyl verskeie studies die spesifieke herontwerp en herrangskikking van klein- en mediumgrootte ondernemings deur simulasie en wiskundige modelle probeer verbeter, is 'n geïntegreerde benadering raar. 'n Geïntegreerde simulasie-gebaseerde metodologie is ontwikkel en 'n vervaardigingsaanleg wat houtstoele produseer word as gevallestudie voorgehou. Die toepassing van die model word as nuttig beskou vir ander klein- tot mediumgrootte ondernemings in die meubel-bedryf.