SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.24 número2The visibility of engineering research in South Africa, 1975-2005Investigating of eco- and energy-efficient lubrication strategies for the drilling of light metal alloys índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    BURGER, A.P.; EINHORN, M.D.  e  VAN VUUREN, J.H.. The effects of incorporating vehicle acceleration explicitly into a microscopic traffic simulation model. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2013, vol.24, n.2, pp.12-23. ISSN 2224-7890.

    Die eksplisiete insluiting van individuele voertuigversnellings in verkeersimulasiemodelle is nie 'n maklike taak nie en veroorsaak gewoonlik 'n noemenswaardige toename in modelkompleksiteit. Om hierdie rede word alternatiewe tegnieke in die literatuur voorgestel, waarmee daar vir die vertragings wat met voertuigversnelling gepaardgaan, implisiet gekompenseer kan word. In dié artikel word die bewering dat hierdie implisiete modelleringstegnieke genoegsaam vir vertragings as gevolg van voertuigversnelling voorsiening maak ondersoek deur hierdie tegnieke in 'n gesimuleerde omgewing te implementeer en te vergelyk met modelle waarin voertuigversnelling vir verskeie verkeersnetwerktopologieë en verkeersdigthede eksplisiet geïnkorporeer is. Daar word gevind dat noemenswaardig verskillende resultate uit die twee benaderings verkry mag word.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )