Serviços Personalizados
Artigo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares em Google
Compartilhar
South African Journal of Industrial Engineering
versão On-line ISSN 2224-7890
versão impressa ISSN 1012-277X
Resumo
VAN DEN HONERT, A.F.; SCHOEMAN, J.S. e VLOK, P.J.. Correlating the content and context of PAS 55 with the ISO 55000 series. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2013, vol.24, n.2, pp.24-32. ISSN 2224-7890.
Die ISO 55000 reeks gaan binnekort PAS 55 as die mees erkende internasionale standaard vir batebestuur vervang. 'n Korrelasie van die inhoud en konteks van PAS 55 met dié van die ISO 55000 reeks word vereis om organisasies te help met die oorgang vanaf die PAS 55 na die ISO 55000 raamwerk. Na 'n analise van die strukture, ooreenkomste, verskille, en weglatings van die twee standaarde is 'n kaart geskep om die saamgevatte inhoud en konteks te korreleer. Die kaart bevestig dat, alhoewel beide stelle standaarde 'n soortgelyke strukturele raamwerk het, die ISO 55000 reeks 'n meer omvattende en gedetailleerde standaard en 'n duideliker weg tot die implementering van 'n batebestuurstelsel binne 'n organisasie bied.