Serviços Personalizados
Artigo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares em Google
Compartilhar
South African Journal of Industrial Engineering
versão On-line ISSN 2224-7890
versão impressa ISSN 1012-277X
Resumo
WANG, C. C.. A study of R2R control improvement using adjustment limit to reduce frequency of control. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2013, vol.24, n.2, pp.102-110. ISSN 2224-7890.
In 'n lot-tot-lot beheerskema, verskaf die beheerder tradisioneel terugvoer sodat elke proseslopie so na as moontlik aan die teiken is. In die praktyk ervaar hierdie proses egter opeenhopings wanneer al die lopies begin is met 'n beheerparameter verstelling, aangesien dit prosesvariasie in 'n andersins stabiele proses veroorsaak. In hierdie artikel word 'n verbeterde lot-tot-lot beheerskema ontwikkel om 'n limiet-verstellingstegniek tot die eksponensieelgeweegde bewegende gemiddeld beheerder (EGBG) en die selfverstellende beheerder by te voeg. Die simulasieresultate toon dat die voorgestelde prosedure die frekwensie van beheerderverstellings effektief kan verminder sonder om die vermoë van die oorspronklike beheerder te affekteer. Die voorgestelde beheerraamwerk kan dus in die praktyk gebruik word om proses oorbeheer te voorkom.