SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.24 número2Demand categorisation, forecasting, and inventory control for intermittent demand itemsQuantifying suppliers' product quality: An exploratory product audit method índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    DE VRIES, M.. A method to enhance existing business-IT alignment approaches. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2013, vol.24, n.2, pp.111-126. ISSN 2224-7890.

    Ondernemingsontwerp het onlangs ontwikkel as 'n nuwe dissipline om die intensiteit van die ondernemingsdinamika en kompleksiteit te adresseer deur middel van ontwerp, belyning en leiding tydens ondernemingsontwikkeling. Ondernemingsontwerpers gebruik verskillende benaderings, raamwerke, en metodologieë om verskeie komponente van die onderneming te belyn en te ontwerp. Dié artikel ondersoek die belyning van die besigheidskomponente en inligtingstegnologie-komponente, asook die behoefte aan 'n teoretiese onderbou vir die kombinering van veelvuldige benaderings gedurende ondernemingsontwerp. Die kernbydrae van die artikel is die ontwikkeling van 'n 'metodeartefak'. Die metode-artefak inkorporeer 'n bestaande model, die besigheidsinligtingstegnologie belyningsmodel, en is bruikbaar wanneer ondernemingsontwerpers 'n bestaande besigheids-inligtingstegnologie belyningsbenadering wil uitbrei. As addisionele bydrae, beklemtoon die artikel die rol van 'n groeiende navorsingsmetodologie, genaamd 'ontwerpnavorsing', met die ontwerp van die nuwe metode-artefak. Die artikel toon die gebruik van die metode-artefak wanneer die 'foundation for execution' benadering uitgebrei word met 'n element van die 'essence of operation' benadering, en sluit af met geleenthede vir verdere navorsing.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )