Serviços Personalizados
Artigo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares em Google
Compartilhar
South African Journal of Industrial Engineering
versão On-line ISSN 2224-7890
versão impressa ISSN 1012-277X
Resumo
YAYLA, A. Yesim e YILDIZ, Aytac. Fuzzy Analitic Network Process based Multi Criteria Decision Making methodology for a family automobile purchasing decision. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2013, vol.24, n.2, pp.167-180. ISSN 2224-7890.
Motorvoertuie word in die huidige tydsgewrig deur vervaardigers met gevorderde tegnologiese eienskappe toegerus. Gevolglik word meer as 'n enkele kriterium deur voertuiggebruikers aangewend om 'n moderne model te evalueer. Sodanige evaluering word in hierdie navorsing gebaseer op 'n wasige analitiese netwerk metode. Nadat alle besluitvormingskriteria en alternatiewe vasgelê is, word die wasige model gebruik by die seleksie van 'n bepaalde voertuig uit 'n monster van drie soortgelyke voertuie.