SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.26 número2Managing risk for success in a South African engineering and construction project environmentPareto optimal solutions for multi-objective generalized assignment problem índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    DU PREEZ, W.B.  e  DE BEER, D.J.. Implementing the South African additive manufacturing technology roadmap - the role of an additive manufacturing centre of competence. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2015, vol.26, n.2, pp.85-92. ISSN 2224-7890.

    Die "Rapid Product Development Association of South Africa" (RAPDASA) het die behoefte aan 'n nasionale toevoegingsvervaardigingpadkaart uitgelig. Gevolglik het die Departement van Wetenskap en Tegnologie opdrag vir die ontwikkel van so 'n padkaart gegee. Hierdie was veronderstel om rolspelers te lei in die identifisering van besigheidsgeleenthede, die aanspreek van tegnologie tekortkominge, die fokus op ontwikkelingsprogramme en om beleggingsbesluite te beïnvloed wat plaaslike maatskappye en industrieë in staat sal stel om wêreldleiers op uitgekose areas van toevoegingsvervaardiging te word. Die uitdaging vir Suid-Afrika is nou op 'n toepassingsbenadering wat die maksimum impak in die kortste moontlike tyd sal verseker. Hierdie artikel stel die konsep van 'n nasionale Toevoegingsvervaardiging Sentrum van Bevoegdheid as 'n primêre toepassing van die padkaart voor. Die ondersteuning deur die hoof rolspelers in Suid-Afrika vir so 'n sentrum word gedeel en hulle onderskeie rolle is aangedui. Die rolspelers se toewyding word gestaaf aan die hand van hul beleggings in die fokus areas van die Sentrum oor die laaste twee dekades. 'n Uiteensetting word verskaf van hoe die Sentrum inderdaad die hoof inisiatief vir die behaal van die ooreengekome nasionale doelstellings kan word. Die gevolgtrekking is dat belegging deur die publieke en privaat instansies in so 'n sentrum die volgende stap tot die versekering van Suid-Afrika se voortgesette vordering in veld is.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )