SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.27 número2The scope of Genetic Algorithms in dealing with facility layout problemsManaging risk for success in a South African engineering and construction project environment índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    MEYER, I.P.; BOND-BARNARD, T.J.; STEYN, H.  e  JORDAAN, J.. Exploring the use of computer-mediated video communication in engineering projects in South Africa. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.2, pp.60-71. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/27-2-1298.

    Organisasies maak toenemend gebruik van virtuele projekspanne wat verspreid is oor lande, kulture en tydsones en verbeterde maniere van interaksie benodig. Vorige navorsing het egter getoon dat virtuele spanne wat gebruik maak van rekenaar-bemiddelde kommunikasie (CMC) i.p.v. aangesig-tot-aangesig kommunikasie minder samehorig is omdat hulle sukkel met wantroue, beherende gedrag en gebrek aan kommunikasie. Hierdie studie ondersoek of 106 Suid-Afrikaanse projekpraktisyns van spanne wat videokonferensies gebruik ook meen dat die spanne ly aan die nadele van CMC wat in ander omgewings ondersoek is. Die resultate toon dat die respondente aangesig-tot-aangesig kommunikasie bo CMC verkies. Dit toon ook dat virtuele spanne wat gebruikmaak van videokonferensies minder samehorig is en ly aan wantroue en gebrek aan kommunikasie, maar nie aan verhoogde konflik en magstryd nie.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )