Serviços Personalizados
Artigo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares em Google
Compartilhar
South African Journal of Industrial Engineering
versão On-line ISSN 2224-7890
versão impressa ISSN 1012-277X
Resumo
PADAYACHEE, J. e BRIGHT, G.. A multi-period group technology method for dynamic cellular manufacturing systems. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.4, pp.90-100. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/27-4-1524.
'n Dinamies sellulêre vervaardigingstelsel is 'n stelsel waarbinne selkonfigurasies verander in reaksie op veranderende produksie vereistes. 'n Metode van multi-periode sel en onderdeel familie formasie word voorgestel. Die wasige C-gemiddelde groeperings-metode word gebruik vir onderdeel familie vorming terwyl die onderdeel vereiste tussen die selle in elke periode gebalanseer word. n Genetiese algoritme word gebruik om die model op te los. n Heelgetal programmeringsmodel word voorgehou vir die multiperiode selformasie om die optimale kompromie tussen herkonfigurasie koste en die koste van tekorte in kapasiteit te bereik.