SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.29 número3 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


South African Journal of Industrial Engineering

versão On-line ISSN 2224-7890
versão impressa ISSN 1012-277X

Resumo

HLOPHE, S.C.  e  VISSER, J.K.. Risk management during outage projects at power plants. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2018, vol.29, n.3, pp.82-91. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/29-3-2051.

Lang onderbrekings is nodig om instandhouding te doen by aanlegte wat kontinu bedryf word, soos kragstasies, raffinaderye en chemiese aanlegte. Sulke aanlegte het dikwels duisende komponente wat volgens voorgeskrewe prosedures bedryf word. Take tydens afsluiting behels byvoorbeeld opknapping, inspeksie, herstel, vervanging en modifikasie. Soos met die meeste komplekse projekte het afsluitingsprojekte ook 'n groot risiko dat dit nie binne begroting en skedule voltooi kan word nie. 'n Studie is uitgevoer om die bestuur van risiko's tydens afsluitingsprojekte by Suid-Afrikaanse kragaanlegte te ondersoek. Die vernaamste doelwitte van die studie was om te bepaal of projek risikobestuur verstaan word en erken word as 'n kritiese suksesfaktor vir afsluitingsprojekte. 'n Konseptuele model is ontwikkel met behulp van n Literaturstudie en gebruik om 'n meningsopname te ontwikkel. Die vraelys is aan potensiële respondente gestuur wat betrokke is by die bestuur van afsluitingsprojekte. Die resultate van die opname het getoon dat oneffektiewe of swak risikobestuur dikwels lei tot groot oorspandering en glip op die skedule van die projek. Effektiewe beplanning en risikobestuur is geïdentifiseer as die belangrikste suksesfaktore vir afsluitingsprojekte. Die studie het ook aangedui dat opleiding in risikobestuur, 'n positiewe werkskultuur en bestuurshulp vir risikobestuur van afsluitingsprojekte areas vir verbetering is.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons