SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.29 número3 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    PRETORIUS, S.; STEYN, H.  e  BOND-BARNARD, T.J.. Leadership styles in projects: current trends and future opportunities. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2018, vol.29, n.3, pp.161-172. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/29-3-2057.

    Baie organisasies ervaar vandag uitdagings as gevolg van onsekerheid, vinnig-veranderende omgewings, globalisering, en toenemend komplekse werkstake. 'n Verskuiwing in leierskapstyl mag nodig wees om aan te pas by hierdie uitdagings. Tradisioneel was leierskap gesien as 'n vertikale verhouding (bo-na-onder invloed), en hierdie vertikale leierskapsmodel was die vernaamste een in die leierskapsveld vir baie jare. Gedeelde en gebalanseerde leierskap het onlangs begin om belangrik te word, veral in die projekbestuursliteratuur. Hierdie teoretiese studie bespreek sommige verskille tussen leierskap en bestuur, en ondersoek die onlangse rigtings in die leierskapsliteratuur. Dit fokus veral op vertikale, gedeelde, en gebalanseerde leierskap in projekbestuur, en identifiseer toekomstige geleenthede vir navorsing.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )