SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.29 número4 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    ALABDULKARIM, A.A.. Improving the operations performance of a chemotherapy clinic: A two-phase approach. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2018, vol.29, n.4, pp.45-52. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/29-4-1941.

    Die toenemende aantal kankerpasiënte, gepaardgaande met die ontwikkeling en gebruik van nuwe, doeltreffende medisyne, het die vraag vir kankerversorging verhoog. Buitepasiënt chemoterapie-klinieke is ingewikkelde fasiliteite as gevolg van die wye verskeidenheid van kanker tipes en behandelingsprotokolle wat onderhewig is aan beperkte hulpbronne. Hierdie artikel adresseer die bedryfsbeplanningprobleem wat deur hierdie klinieke ervaar word. Hierdie probleem sluit in die optimale toedienning van die aanvanklike behandeling aan nuwe pasiënte in tandem met die teenwoordigheid van bestaande pasiënte. 'n Tweeledige benadering is voorgestel om die begindae van 'n groep nuwe pasiënte se behandeling te optimiseer. In die eerste stadium word 'n sisteemdinamika simulasiemodel, wat uit bestaande literatuur aangepas is, gebruik om die kritiese dae vir die nuwe pasiënte te bepaal, met ander woorde die laaste geleentheid wanneer 'n nuwe pasiënt met behandeling moet begin. Die optimale begindae word dan bepaal met 'n gemengde heelgetalprogrammeringsmodel. Die resultate toon dat die optimale begindae effektief geprioritiseer en evalueer kan word deur middel van simulasie en wiskundige programmering.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )