SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.29 número4 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    HAVENGA, S.P.; DE BEER, D.J.; VAN TONDER, P.J.M.  e  CAMPBELL, R.I.. The effect of acetone as a post-production finishing technique on entry-level material extrusion part quality. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2018, vol.29, n.4, pp.53-64. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/29-4-1934.

    Intreevlak materiaal ekstrusie modelle word tans, volgens industriële standaarde, deur verswakte eindproduk produksie-kwaliteit benadeel. Hierdie tekortkominge kan deur die ontwikkeling van verbeterde afwerkingstegnieke aangespreek word. Sodoende kan die gaping tussen intree- en hoë-vlak laagvervaardiging vernou word. Meer gebruikers wat voorheen onwillig was om die tegnologie as gevolg van tekortkominge te gebruik, kan nou toegang verkry daartoe. Die artikel bespreek die impak wat asetoon as post-produksie afrondingsmiddel vir lae-koste produksie kan bewerkstellig. Deur 'n reeks kwantitatiewe ondersoeke bewys die artikel dat asetoon die treksterkte van akrylonitrilbutadienestyrene (ABS) verswak, die polimeriseer-baarheid daarvan versterk, en die oppervlak profiel ruheid drasties verminder. Potensiële koste en afvalvermindering kan dus hierdeur vir intreevlak vervaardigde produkte geïdentifiseer word.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )