SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.29 número4 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    NAIDOO, C.  e  RAMPHAL, R.R.. The factors that affect public participation for effective municipal service delivery: A case of ward committees. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2018, vol.29, n.4, pp.82-93. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/29-4-1948.

    Hierdie studie het gepoog om die faktore wat die publiek se deelname in munisipale dienslewering bepaal deur onderhoude met raadslede in die Ekurhuleni Metropool Stadsraad in Suid-Afrika te voer. Data is versamel deur 'n gedeeltelik gestruktureerde meningspeiling. Daarmee saam is faktoranalise en strukturele vergelykingsmodellering uitgevoer. Sewe faktore is saam gegroepeer as (1) diensleweringfasiliteringsfaktore (die publiek se deelname, aanspreeklikheid en deursigtigheid, mens-gesentreerdheid, kommunikasie, geslag verteenwoordiging en gesonde verhoudings) en (2) faktore wat dienslewering belemmer (magstryde). Gebied, ras en kennis van die Batho Pele-beginsels het die persepsie van dienslewering bepaal. Die fasiliteringfaktore van die publiek se deelname vir doeltreffende dienslewering moet aangemoedig word, terwyl magstryde geminimeer moet word vir effektiewe dienslewering in Suid-Afrika.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )