SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.30 número2The visibility of engineering research in South Africa, 1975-2005Investigating of eco- and energy-efficient lubrication strategies for the drilling of light metal alloys índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


South African Journal of Industrial Engineering

versão On-line ISSN 2224-7890
versão impressa ISSN 1012-277X

Resumo

BAIERLE, I.C. et al. An artificial intelligence and knowledge-based system to support the decision-making process in sales. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2019, vol.30, n.2, pp.17-25. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/30-2-1964.

Die doel van hierdie artikel is om die ontwikkeling van 'n kennisgebaseerde stelsel te beskryf wat met die hulp van reëls, die besluitnemingsprosesse van die verkope- en bemarkingsafdeling van 'n maatskappy kan ondersteun. Die kennisgebaseerde stelsel kan betroubaarheid en behendigheid tot die besluitnemingsproses bring, en kan toekomstige scenario's vir die maatskappy simuleer, volgens die gekombineerde gedrag van die sleutelveranderlikes. Alle veranderlikes wat in die studie geïdentifiseer is, het 'n mate van belang vir die besluitnemingsproses, en moet saam ontleed word om 'n betroubare antwoord te lewer. Andersins kan 'n verkeerde besluit ontstaan en skade aan die uitvoering van die maatskappy se strategie veroorsaak. Die hoof bydrae van hierdie studie is 'n gevalle studie van 'n geval waarin 'n kennisgebaseerde stelsel gehelp het om 'n voldoende alternatief vir 'n besigheidsprobleem in die verkope-afdeling van 'n maatskappy in die suide van Brasilië te vind.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons