SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.30 número3 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    COMBRINCK, J.; VAN AS, B.; BOOYSEN, G.J.  e  DE BEER, D.J.. Cost-effectiveness of Direct Metal Laser Sintered Maraging Steel Inserts for Plastic Injection Moulding Process. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2019, vol.30, n.3, pp.52-62. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/30-3-2263.

    Hierdie artikel beskryf 'n ondersoek na die moontlike hitteoordrag voordele van vormgetroue verkoelingskanale in martensities-verouderde MS1 insetsels. Dit kan lei tot 'n vermindering in die siklusstye en koste per produk, asook 'n verbetering in die kwaliteit van die vervaardigde komponente deur defekte soos kromtrekking en hitteputte te voorkom. 'n Vergelyking tussen die vervaardigings-koste en -tyd het getoon dat 'n konvensionele vervaardigde insetsel die gelykbreekpunt bereik het na minder spuitgietsiklusse in vergelyking met 'n laag vervaardigde invoegsel vanweë die laer vervaardigingskoste. Tydens hoë volume produksie word die laag-vervaardigde insetsel egter meer winsgewend om te gebruik as gevolg van 'n korter spuitgietsiklus.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )