SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.30 número4 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    SCRIBANTE, N.P.; PRETORIUS, L.  e  BENADE, S.. The Design Of A Research Tool For Conducting Research In A Complex Socio-technical System. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2019, vol.30, n.4, pp.143-155. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/30-4-2191.

    Hierdie artikel bespreek van die uitdagings wat ondervind word wanneer daar navorsing gedoen word in 'n komplekse sosio-tegniese stelsel. Die navorsing toon dat die tradisionele navorsings-benadering in n komplekse sosio-tegniese omgewing fundamenteel reaktief is, en dat dit nie altyd die gewense resultate teweeg bring nie. Uit die literatuur het dit duidelik geword dat n meer gewense oplossing is om die navorsing van uit n probleemondersoek- en probleemverbeteringsoogpunt te benader. Hierdie artikel bespreek die ontwerp van n navorsingsinstrument deur gebruik te maak van n ontwerpswetenskap navorsingsmetodologie. Dit kan gebruik word vir soortgelyke ondersoeke en vir die identifisering en evaluasie van moontlike verbeterings.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )