SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.31 número1Modularisation as a competitive criterion in industries manufacturing machinery and equipment in BrazilA framework for an industrial engineering learning facility paradigm toward Industry 4.0 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    OTTO, W.L.; DIRKSE VAN SCHALKWYK, T.  e  SCHUTTE, C.S.L.. Implementation framework for automotive technology: how to introduce hybrid and electric vehicles into automotive production lines. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2020, vol.31, n.1, pp.110-121. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/31-1-2282.

    In 2016 het Mercedes-Benz SA hibried voertuie by hul fabriek in Oos Londen bekend gestel. Die C350e moes 'n baanbreker vir 'hoëspanningsmotorvoertuigvervaardiging' in Suid-Afrika wees. Die fabriek het minder as 'n jaar gehad om vir hierdie potensiële gevaarlike nuwe tegnologie voor te berei en dit te integreer op 'n vlak wat aan streng internasionale veiligheids- en gehalte-standaarde voldoen, gegewe die agtergrond van 'n gebrek aan gepaste veiligheidswetgewing in die land. Hierdie studie is gemik daarop om so 'n raamwerk te skep vir die veilige, effektiewe en doeltreffende bekendstelling van hoëspanningstegnologie. Die Implementeringsraamwerk vir motorvoertuigtegnologie wat in hierdie studie gekonsepsualiseer en geverifieer is, is gevalideer teen die C350e projek. Dit bied unieke leiding aan vervaardigers wat betref die bekendstelling van hoëspanningstegnologie in hul produksielyne.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )