Serviços Personalizados
Artigo
Indicadores
Links relacionados
Citado por Google
Similares em Google
Compartilhar
South African Journal of Industrial Engineering
versão On-line ISSN 2224-7890
versão impressa ISSN 1012-277X
Resumo
MUKALAY, T.A.. Hybrid manufacturing framework to improve small to medium-sized manufacturers' flexibility to market turbulence in a multi-product environment: case study of a manual assembly line. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2020, vol.31, n.1, pp.144-156. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/31-1-2184.
Markbuigsaamheid kan beskryf word as die vermoë om op 'n bekwame wyse te reageer op kliënte se wisselende behoeftes. Hierdie vermoë is krities vir die oorlewing van klein- tot mediumgrootte ondernemings. Hierdie studie poog om klein- tot mediumgrootte vervaardigers se markbuigsaamheid te verbeter. Die voorgestelde raamwerk bestaan uit 'n gemengde maak-vir-bestelling en maak-vir-voorraad strategie wat ondersteun word deur ' handmonteerlyn wat op werker bewegings gebaseer is. Die hibriede stelsel laat klein- en mediumgrootte vervaardigers toe om hulle reaksie op huidige, dinamiese markomgewings te verbeter en sodoende kompeterendte bly.