SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.31 número2Simulation in saudi healthcare: an empirical study revealing the current status and future prospectsTowards management excellence: the case of South African professional bodies índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    JACOBS, J.  e  M.W.PRETORIUS. The major challenges facing organisations to create technology-enabled value in the Fourth Industrial Revolution: a dynamic capabilities perspective in South Africa. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2020, vol.31, n.2, pp.40-61. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/31-2-2345.

    Organisasies vind dit toenemend moeiliker om waarde te skep binne die huidige dinamiese, geglobaliseerde, geintegreerde en meer komplekse besigheids en tegnologiese omgewings. Die Vierdie Industriële Revolusie (VIR) vermeerder hierdie uitdagings as gevolg van die toenemende komplekse en dinamiese veranderinge in mark, sosiale en tegnologiese tendense. Terwyl huidige tegnologiese tendense groot waarde potensiaal bied vir organisasies, faal ontluikende tegnologie implementerings en transformasies om die verlangde waardeskeppingsuitkomste te lewer. Gevolglik, na 'n verkennende studie met kwalitatiewe onderhoude, is gevind dat die meerderheid van hierdie uitdagings tot tegnologie-gedrewe waardeskepping inisiatiewe in die VIR omgewing gekoppel kan word aan 'n dinamiese vermoë perspektief tot strategiese bestuur. Hierdie perspektief sluit in die vaardighede en die strategiese belyning tussen the eksterne omgewing, 'n organisasie se strategië, sy strategie uitvoering, asook sy vaardigheidskepping, aanpassing en bestuur.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )