SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.31 número2Impact of project participants' competition on project performanceAn agent-based simulation of an alternative parking bay choice strategy índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    ERDEM, M.. The multi-period electric home healthcare routeing and scheduling problem with nonlinear charging. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2020, vol.31, n.2, pp.92-106. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/31-2-2153.

    Elektries aangedrewe voertuie bied verskeie ideale geleenthede om die negatiewe gevolge van vervoer te verminder. Demografiese veranderinge het gelei tot 'n toename in die vraag vir tuisversorging en die vervoer van gesondheidswerkers. Hierdie artikel poog om die multiperiode tuisversorging roetebepaling- en skeduleringsprobleem met nie-lineêre batterylaai aan te spreek. Die besluite wat geneem word sluit onder andere die allokering van elektries aangedrewe voertuie aan gesondheidswerkers, die bepaling van roetes, die monitor van die voertuie se laaitoestand en die kies van die gerieflikste batterylaai liggings. Die probleem is opgelos met die gebruik van 'n nuwe hibriede-evolusionêre-veranderlike-buurt-soekalgoritme. Die resultate toon die effektiwiteit van die voorgestelde benadering.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )