SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.31 número3Synthesis and evaluation of an Industry 4.0 control roomAn integrative review of the potential barriers to and drivers of adopting and implementing sustainable construction in South Africa índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    MACHESA, M.G.K; TARTIBU, L.K.  e  OKWU, M.O.. Selection of sustainable supplier(s) in a paint manufacturing company using hybrid meta-heuristic algorithm. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2020, vol.31, n.3, pp.13-23. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/31-3-2429.

    Verskaffer seleksie in 'n vervaardigingstelsel is hoogs ingewikkeld as gevolg van die aard en struktuur van organisasies. 'n Paradigmaskuif weg van die duimreël- en ander klassieke benaderings is nodig om 'n betroubare tegniek, wat gebruik maak van 'n hibriede algoritme vir beter akkuraatheid tydens die seleksieproses, te verskaf. Die gebruik van 'n hibriede berekening intelligensie tegniek - 'n aanpasbare neuro-wasige inferensie stelsel - word voorgestel vir die doeltreffende identifisering en kies van volhoubare verskaffers. Die hibriede modelleringkonfigurasie is toegepas in 'n verf vervaardigingsmaatskappy om die beste moontlike verskaffer te kies. Die resultaat was n vinniger en meer betroubare voorspelling deur die kreatiewe model. Beroepsmense en besigheidsbestuurders sal baat vind by die kies van volhoubare verskaffers in n voorsienningskettingstelsel.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )