SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.31 número3Modelling the tendencies of a residential population to conserve waterThe state of the art of gendered energy innovations: a structured literature review índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    WATKINS, J.  e  SUNJKA, B.P.. Combining green building and lean construction to achieve more sustainable development in South Africa. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2020, vol.31, n.3, pp.133-143. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/31-3-2426.

    Die sinergieë tussen lenige konstruksie en omgewingsvriendelike (groen) boutegnieke wat bestaan tydens al die ontwikkelingsfases word ondersoek. Die doel is om sodoende die volhoubare ontwikkelingspraktyke in Suid-Afrika te verbeter. Deur 'n sistematiese literatuurstudie is 68 artikels gekies en kodeer. Die bevindings toon dat (i) lenige konstruksie en groen boupraktyke, -beginsels, -tegnieke, -instrumente en -tegnologieë gelyktydig op alle fases van ontwikkeling toegepas kan word en dat dit veelvuldige voordele vir elk inhou; (ii) die modellering van bou informasie speel 'n sleutel rol om lenige konstruksie en groen bou by te staan en te fasiliteer om sodoende mekaar te versterk; (iii) voorafvervaardigde konstruksie word 'n gewilde manier om lenige konstruksie en groen bou te vereenselwig en om mekaar te ondersteun; en (iv) die interaksie tussen lenige konstruksie en groen bou kan help om meer volhoubare ontwikkeling in Suid-Afrika te bereik.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )