SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.31 número4Comparison of life cycle assessment tools in cement productionAligning industrial engineering education with industry through atomic curriculum manipulation índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    LAMBERT, K.R.. Integrated logistics support in high-technology complex systems that are used beyond their designed life. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2020, vol.31, n.4, pp.84-91. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/31-4-1828.

    'n Hoè-vlak, tegnologies komplekse stelsel kan onderhou word gedurende 'n verlengde lewensiklus deur gebruik te maak van 'n gei'ntegreerde logistieke ondersteuningstelsel. So 'n stelsel is bekend in die industrie en in militêre stelsels. Hierdie artikel bespreek die voordele en implikasies verbonde aan die ontwikkeling van so 'n stelsel vir 'n hoè-vlak, tegnologies komplekse stelsel wat in gebruik bly na die oorspronklike ontwerpleeftyd verstryk. n Literaturstudie van die gei'ntegreerde logistieke ondersteuning, veroudering, en verminderende vervaardiger hulpbronne en materiaal tekorte is uitgevoer. Die geintegreerde logistieke ondersteuning en verouderingskomponente van verskeie hoè-vlak, tegnologies komplekse stelsels is ondersoek.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )