SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.32 número1The cost benefit analysis of reduced wear bandsawsUnlocking opportunities in manufacturing operations management systems: a proposed framework índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


South African Journal of Industrial Engineering

versão On-line ISSN 2224-7890
versão impressa ISSN 1012-277X

Resumo

PIENAAR, W.J.. Determination of the cost component in the social cost-benefit analysis of road projects in South Africa. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2021, vol.32, n.1, pp.14-23. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/32-1-2460.

Die artikel sit die werkwyse uiteen wat aanbeveel word om die kostekomponent in die sosiale koste-voordeel-ontleding (SKVO) van padprojekte in Suid-Afrika te bepaal. Die aanbieding is in vier dele. Die eerste deel is die Inleiding. Hierin word redes verskaf waarom investeringskoste as 'n aparte koste-item bepaal moet word ongeag die kriteria waarvolgens 'n projek beoordeel word. Die tweede deel word gewy aan die beginsels waarvolgens die sosiale geleentheidskoste (SGK) van n padprojek bepaal word. In die derde deel word aangedui dat die kostekomponent in die SKVO van padprojekte uit twee items bestaan, naamlik die SGK van (i) die grond wat vir die padreserwe benodig word en (ii) die bou van die pad. Laasgenoemde word verdeel in die SGK van arbeid, aanleg, toerusting, brandstof, materiaal, en normale wins. Verder word n werkswyse aanbeveel om n finansiële projekbegroting na beraamde SGK om te skakel. Die gevolgtrekkings van die studie verskyn in die vierde deel.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons