SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.32 número2Impact of project participants' competition on project performanceAn agent-based simulation of an alternative parking bay choice strategy índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    JUNGHUN, L.  e  KYUNGDOH, K.. Investigation of user interface of gyro-sensor-based hand gestural drone controller. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2021, vol.32, n.2, pp.82-99. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/32-2-2484.

    Stuurstok beheerders word dikwels gebruik as beheerders vir moderne hommeltuie. Stuurstok beheerders is nie intuïtief nie en vereis gelyktydige gebruike van twee hande. Alhoewel nuwe, eenhandige hommeltuig beheerders met 'n enkele stuurstok al bekendgestel is, het dit net die regterkantste stuurstok met giroskope vervang. Hierdie ontwerp behou koppelvlak kontinuïteit met konvensionele stuurstok beheerders, maar dit is nie gebruiker gesentreer nie. Hierdie artikel bied die ontwerp van 'n beheerder, wat van gebare gebruik maak, aan. Die ontwerp word vergelyk met konvensionele beheerders. Die vergelyking sluit 'n ondersoek na die verskille afhangend van die gebruiker se ervaring in. Deelnemers word verdeel in nuwelinge en ervare groepe om die invloed van stuurstok ervaring te bepaal vir elke beheerder tipe. Die konvensionele stuurstok beheerder vertoon beter as die konvensionele gebaar gebaseerde beheerder vir vyf van die nege kriteria. Dit vertoon ook beter as die voorgestelde beheerder vir drie van die nege kriteria. Die voorgestelde gebaar gebaseerde beheerder is meer intuïtief as die konvensionele gebaar gebaseerde beheerder. Die gebruiker se ervaring het ook n rol gespeel tydens die oorweging van hoe intuïtief die beheerder is.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )