SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.32 número2Demand forecasting for high-turnover spare parts in agricultural and construction machines: a case studyAn exploratory case study to validate a method for investigating the role of PMOs in knowledge transfer índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


South African Journal of Industrial Engineering

versão On-line ISSN 2224-7890
versão impressa ISSN 1012-277X

Resumo

COMER, F.; MULA, J.; DIAZ-MADRONERO, M.  e  GRILLO, H.. Optimising the analysis stage in the internationalisation of manufacturing operations. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2021, vol.32, n.2, pp.124-132. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/32-2-2371.

Die besluit om nuwe vervaardigingsfasiliteite op te rig en die ontwikkeling van wêreldwye verskaffernetwerke is belangrik vir die internasionalisering van operasionele prosesse in vervaarding. Die eerste stap van hierdie ontwikkeling is die ontleding van die maatskappy se omstandighede. Die doel van hierdie studie is om die optimale ontwerp van 'n vervaardiging produksie- en verspreidingsnetwerk te ondersoek vir klein en medium grootte ondernemings. Die navorsing gebruik 'n gemengde heelgetal lineêre programmeringsmodel om besluitneming te ondersteun tydens die aanvanklike ontledings fase. 'n Gevallestudie van 'n werklike maatskappy word voorgehou om die toepassing van die voorgestelde model te illustreer. Verskillende scenario's is ontleed en identifiseer nie net die voor- en nadele van die model nie; dit bied ook ondersteuning vir die volgende strategiese besluite wat die maatskappy moet neem in die nabye toekoms.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons