Serviços Personalizados
Artigo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares em Google
Compartilhar
South African Journal of Industrial Engineering
versão On-line ISSN 2224-7890
versão impressa ISSN 1012-277X
Resumo
NGWAKU, S.R.; PASCOE, J.; VOSLOO, J.C. e VAN LAAR, J.H.. Steps to improve logbook compliance for diesel rebates: a process-driven approach. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2021, vol.32, n.3, pp.122-134. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/32-3-2624.
Dieselverbruik is verantwoordelik vir tot 46 persent van mynbou-bedryfskoste. Die Wet op Doeane en Aksyns is in 2001 gewysig om kortings toe te laat vir sommige dieselverbruikers. Die korting se doel is om die internasionale mededingendheid van die Suid-Afrikaanse mynboubedryf te beskerm. Een van die sleutel vereistes vir die dieselkorting is die indien van logboeke wat aan die vereistes voldoen. Die mynboubedryf sukkel egter om akkurate logboekverifikasie te handhaaf. Versuim om aan die logboekvereistes te voldoen verhoed myne wat vir die korting in aanmerking kom om daaruit voordeel te trek. Hierdie artikel bied 'n stapsgewyse metodologie om logboeke wat by die Suid-Afrikaanse Inkomste Diens ingedien is te ondersteun. Die metodologie fokus op vier kwessies van data gehalte, naamlik data meting, data verifikasie, data naspeurbaarheid en data rapportering. Deur hierdie benadering is 151 foute identifiseer en reggestel tydens 'n gevallestudie. 'n Logboek wat aan die vereistes voldoen is die eerste stap tot verbeterde dieselbestuur.