SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.32 número3Combining green building and lean construction to achieve more sustainable development in South AfricaEvaluating the impact of operational reports índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    DE VRIES, K.C.  e  VISSER, J.K. Evaluation of the factors characterising high-performing maintenance teams in the petrochemical industry. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2021, vol.32, n.3, pp.151-161. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/32-3-2626.

    In die verlede is instandhouding in organisasies as 'n onnodige "euwel" beskou. Hierdie siening het egter verander en instandhouding word nou as n belangrike strategiese element beskou om die besigheidsdoelwitte van n organisasie te behaal. Indien organisasies kompeterend wil bly moet die ware potensiaal van die personeel benut word deur middel van instandhoudingspanne wat effektief saamwerk. In die lig hiervan is 'n studie gedoen om die faktore te bepaal wat kenmerkend is van hoë werkverrigting van instandhoudingspanne in die petrochemiese nywerheid in Suid-Afrika. Die studie het ook n rangorde van belangrikheid bepaal van die kritiese faktore vir implementering van hoë-waarde instandhoudingspanne. n Vraelys is gebruik om kwantitatiewe data by 69 respondente te verkry. Analise van die resultate het aangedui dat die belangrikste faktore om hoë werkverrigting te verkry vir instandhoudingspanne is "kennis" en "motivering". Daar is ook vasgestel dat die belangrikste prestasiemetings vir instandhouding "toerusting beskikbaarheid", "algehele toerusting effektiwiteit" en "onderdele beskikbaarheid" is.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )