SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.33 número4Performance optimisation on waiting time using queueing theory in an advanced manufacturing environment índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


South African Journal of Industrial Engineering

versão On-line ISSN 2224-7890
versão impressa ISSN 1012-277X

Resumo

ABURAS, H.M. et al. An multi-criteria decision-making based course assessment framework: development and application. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2022, vol.33, n.4, pp.1-9. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/33-4-2549.

Evaluering van die opvoedkundige proses is noodsaaklik vir die ontwikkeling en verbetering daarvan. Hierdie artikel het ten doel om 'n model te skep vir die evaluering van studente se tevredenheid met bedryfsingenieurswese kursusse deur gebruik te maak van Multi-Kriteria Besluitneming (MCB) instrumente. Die navorsing begin met 'n kursusevaluering data opname met 28 vrae (veranderlikes). Daarna is 'n assesseringsmodel voorgestel gebaseer op data wat voorheen ingesamel was. Die voorgestelde assesseringsmodel het die konstrukte geïdentifiseer deur gebruik te maak van verkennende faktoranalise. Daarna is die onttrekte veranderlikes en die gevolglike konstrukte geprioritiseer deur gebruik te maak van die analitiese hiërargieproses. 'n Soortgelyke gestruktureerde plaaslike vraelys was daarna opgestel en versprei aan bedryfsingenieurswese studente by 'n universiteit in Saoedi-Arabië om die ontwikkelde model te valideer. Daarna is die voorgestelde raamwerk op die verkrygde data toegepas om die studente se algehele kursus tevredenheid te assesseer. Die resultate toon dat die Operasionele Navorsingsbaan die hoogste tevredenheidskoers behaal het van die vyf huidige bane. Die resultate van hierdie studie kan nuttig wees om die belangrikheid van MCB in die evalueringsproses uit te ken aangesien dit die waarde van studente se evaluerings vir die ontwikkeling en groei van die opvoedkundige kursus-evaluering van opvoedkundige kursusse onderskei.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons