SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.34 número2Impact of standard work for leaders on reducing unused employee creativity during lean implementationSimulation in saudi healthcare: an empirical study revealing the current status and future prospects índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    CILLIE, D.  e  J.BEKKER. Development of a maintenance possession scheduler for a railway. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2023, vol.34, n.2, pp.1-21. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/34-2-2750.

    Instandhouding van spoorinfrastruktuur is 'n belangrike element in spoorwegoperasies ten einde verkeervloei te verseker. Instandhouding veroorsaak egter dat infrastruktuur uit diens geneem word wat verkeer weer belemmer. In hierdie studie was die vereistes van 'n besitskeduleerder vir instandhouding vir 'n Suid-Afrikaanse toepassing ondersoek, en die voorgestelde oplossing was daarna ontwikkel. Die hoofdoelwit van die skeduleerder was om die afwykings van die treindiens te minimeer op 'n gedeelte van spoorinfrastruktuur terwyl verseker word dat die nodige instandhouding gedoen word. 'n Gevallestudie vir toepassing van 'n besitskeduleerder vir instandhouding is identifiseer as die spoorweginfrastruktuur tussen Bellville en Wellington in die Wes-Kaap provinsie van Suid-Afrika. 'n Nuwe gemengde heeltal-lineêre programmeringmodel was geformuleer vir hierdie gevallestudie en in die programmatuur Cplex implementeer, waarna dit gevalideer is. Die model kan besitskedulering vir 24 uur doen op mikrovlak. Verskeie eksperimente is uitgevoer om die prestasie en resultate van die model waar te neem. Dit is bevind dat die model optimale resultate in minder as nege minute kon lewer, wat dit 'n aanvaarbare instandhouding besitskeduleerder maak vir dag-tot-dag werk in die nabye beplanningshorison.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )