SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.34 número4Towards technological awareness and wisdomThe impact of the moratorium on the regulation governing vehicle height restriction: a South African high cube container case índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    NHUBUNGA, D.; STEYN, H.  e  PRETORIUS, S.. The roles that project sponsors play at stage gates of a project life cycle model: a case study of a water utility in South Africa. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2023, vol.34, n.4, pp.18-31. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/34-4-2902.

    Projekborge speel belangrike rolle by die fase stadium hekke van 'n projeklewensiklus model. Die rol van projekborge by hierdie hekke, en die kenmerke wat vereis word van die borg, is egter nog selde bestudeer. Hierdie studie het die rol van staatsdiens en munisipale borge by hekke tussen die fases van 'n lewensiklus model van 'n water-nutsorganisasie ondersoek, en kenmerke waaroor die borge moet beskik asook uitdagings wat hulle die hoof moet bied, geïdentifiseer. 'n Gevallestudiebenadering is gevolg, en semi-gestruktureerde onderhoude is met relevante belanghebbendes gevoer. Die bevindings kan die senior bestuur van water-nutsorganisasies, staatsdepartemente, en munisipaliteite help om geskikte projekborge aan te stel.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )