SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.35 número1Study on factors affecting the performance of construction projects in the Democratic Republic of the CongoA fuzzy event tree methodology modified to select and evaluate suppliers índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


South African Journal of Industrial Engineering

versão On-line ISSN 2224-7890
versão impressa ISSN 1012-277X

Resumo

PIENAAR, W.J.. Impact of rural road provision on employment. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2024, vol.35, n.1, pp.31-40. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/35-1-2912.

Hierdie artikel fokus op die impak van buitestedelike padvoorsiening op die makroëkonomiese doelwit van volle indiensname. Dit handel met die mate waartoe paaie regstreeks gedurende hulle bou en dienstydperke as skeppers van werksgeleenthede dien, en die maniere waarvolgens doeltreffende paaie getalle- en gehaltegewys volgens vaardigheidsontwikkeling onregstreeks werkskepping kan aanwakker. Die ekonomiese impakontleding (EIO) van padvoorsiening toon onder meer die tipiese werkeruurberamings wat vir die skatting van indiensnamebehoeftes gebruik word. Hierdie beramings kan gebruik word wanneer 'n noukeurige bestekopname nog nie opgestel is nie. Die beramings word voorsien vir die bou en bedryf van (1) basiese buitestedelike padsegmente, (2) brûe en viadukte, en (3) kruisings, verkeersirkels en wisselaars. Waar padprojekte ander fisiese komponente bevat, soos tonnels en tolplazas, kan die eersgenoemde drie werkskeppingskoerse gekombineer word met die beramings van werkerure benodig vir die bou en instandhouding van tonnels en tolverwante komponente.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons