SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.47 número2 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    De Jure Law Journal

    versão On-line ISSN 2225-7160versão impressa ISSN 1466-3597

    Resumo

    BRAND, Danie. Die Reg en die Stad: Om Armes op die Marge te Hou. De Jure (Pretoria) [online]. 2014, vol.47, n.2, pp.189-201. ISSN 2225-7160.

    In hierdie artikel ontleed ek die Tswelopele beslissing van die Hoogste Hof van Appèl en die Schubart Park beslissing van die Grondwetlike Hof ten einde sommige van die kompleksiteite van die verhouding tussen die reg en armoede te illustreer. Ek fokus spesifiek op die keuse van die twee howe om direk op die Grondwet te steun eerder as op toepaslike gemenereg en op die wyse waarop daar in die twee beslissings met die feite omgegaan is. Ek wys uit dat beide hierdie aspekte van die beslissings, ten spyte van die positiewe praktiese uitkomste in die sake vir arm mense, die heersende ideologies-gelaaide siening van arm mense as anders, of abnormaal onderskraag en bevestig en so saamwerk in 'n ideologiese projek van depolitisering van armoede.

            · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )