SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 número2 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    De Jure Law Journal

    versão On-line ISSN 2225-7160versão impressa ISSN 1466-3597

    Resumo

    BUCHNER-EVELEIGH, Mariana. Kinders se reg op toegang tot gesondheidsdienste en basiese gesondheidsorgdienste: 'n kritiese analise van hofbeslissing, wetgewing en beleid. De Jure (Pretoria) [online]. 2016, vol.49, n.2, pp.307-325. ISSN 2225-7160.  https://doi.org/10.17159/2225-7160/2016/v49n2a6.

    Die Grondwet waarborg kinders se reg op gesondheidsorg in artikel 27(1) en artikel 28(1)(c). Artikel 27(1) bepaal dat elkeen die reg op toegang tot gesondheidsorgdienste het, met inbegrip van reproduktiewe gesondheid sorg. Artikel 28 bepaal dat elke kind die reg op basiese gesondheidsorg-dienste het. Die artikel ondersoek die betekenis en verband tussen die twee regte om sodoende te bepaal wat dit vir die staat beteken. Dit gee dan aanleiding tot 'n evaluering van wetgewende en ander maatreëls wat die regering aangeneem het om die twee regte te realiseer.

            · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )