SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.50 número1 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    De Jure Law Journal

    versão On-line ISSN 2225-7160versão impressa ISSN 1466-3597

    Resumo

    NJOTINI, Mzukisi. Ondersoek 'n ondersoek na die "voorwerpe van eiendomsreg" - lesse uit die Romeinse, Germaanse en Nederlands regsgeskiedenis. De Jure (Pretoria) [online]. 2017, vol.50, n.1, pp.136-155. ISSN 2225-7160.  https://doi.org/10.17159/2225-7160/2017/v50n1a8.

    Hierdie artikel ondersoek die geskiedenis van eiendomsreg, of, dalk beter gestel, eiendom as 'n voorwerp vir sekere regte. Die vraag word gevra of eiendomsreg slegs van toepassing is op tasbare voorwerpe, en of dit die gemeenskap is wat bepaal wat eiendom, en die reg daaromtrent, is. Die motivering vir die ondersoek is die ontstaan van 'n informasie- en kennisgedrewe samelewing. Kennis word gedeel en uitgeruil - maar is dit eiendom? Die evolusie van regte ten opsigte van eiendom in die Romeinse, Germaanse en Nederlandse regsgeskiedenis word ondersoek.

            · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )