SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.74 número3 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Koers

versão On-line ISSN 2304-8557
versão impressa ISSN 0023-270X

Resumo

FREEKS, F.E.  e  LOTTER, G.A.. 'n Prakties-teologiese ondersoek na die uitwerking van afwesige vaders: 'n Verkennende kwalitatiewe ondersoek in die Promosa-gemeenskap. Koers (Online) [online]. 2009, vol.74, n.3, pp.519-534. ISSN 2304-8557.

In hierdie artikel word aangetoon dat empiriese navorsing gebruik kan word om literatuurstudies oor die afwesige vader en die gevolge soos sosiale, sosio-ekonomiese en psigologiese probleme te bevestig. Daar is eers 'n literatuurstudie gedoen oor die rol van die vader waar die relevante aspekte in 'n breër konteks ondersoek word. Die bevindings van 'n kwalitatiewe ondersoek deur agt vroue van Promosa (Potchefstroom) as fokusgroep te gebruik, het die voorlopige resultate van die literatuurondersoek bevestig. Die uitkomste mag belangrike implikasies in die veld van praktiese teologie en pastorale begeleiding vir hierdie vroue en kinders van afwesige vaders inhou. Daar word ook riglyne voorgestel vir pogings om vaders meer betrokke te kry.

Palavras-chave : afwesige vaders kwalitatiewe ondersoek praktiese teologie; Promosa gemeenskap.

        · resumo em Inglês     · texto em Africaner     · Africaner ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons