SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.75 número1Reflecting on our past: Reconciling a divided nation through listeningThe central place of a life - and worldview índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Koers

versão On-line ISSN 2304-8557
versão impressa ISSN 0023-270X

Resumo

TURAKI, Y.. Professor Bennie van der Walt: 'n Brugbouer tussen wit Afrikaners en swart Afrikane. Koers (Online) [online]. 2010, vol.75, n.1, pp.33-51. ISSN 2304-8557.

Hierdie artikel bring eer aan professor Bennie van der Walt as brugbouer tussen wit Afrikaners en swart Afrikane, en as gerespekteerde Christelike akademikus. Die geskiedenis van Westerse kolonialisme het Suid-Afrika se burgers verdeel en teen mekaar gedraai deur middel van wit rassisme en die leerstelling van apartheid. Hierdie leerstelling van rasseverdeling het wit Afrikaners weggehou van swart Afrikane. Apartheid as vorm van politieke, sosiale, kulturele en religieuse rassisme is egter nou deel van Suid-Afrika se geskiedenis. Die rol wat professor Van der Walt gespeel het om die gaping tussen die rasgebaseerde verdeeldheid te oorbrug, is hoogs prysenswaardig en behoort erken en waardeer te word - vandaar die primêre doelwit van hierdie artikel terere van sy 71e verjaardag. Die artikel bespreek ook professor Bennie van der Walt se ontsaglike bydrae tot Christelike wetenskap in Afrika.

Palavras-chave : Christelike wetenskapsbeoefening; filosofie van Christelike hoëronderwys; reformatoriese wêreldbeskouing; swart Afrikane; wit Afrikaners.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons