SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.79 número4The Spirit and secularisationCreating intentionally inviting schools through professional development: An appreciative inquiry índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    Koers

    versão On-line ISSN 2304-8557versão impressa ISSN 0023-270X

    Resumo

    MULDER, Johan F.K. (Frikkie). Johannes Calvyn en die 'vervloekte afgodery' van die pouslike mis. Koers (Online) [online]. 2014, vol.79, n.4, pp.1-9. ISSN 2304-8557.  https://doi.org/10.4102/KOERS.V79I4.2176.

    Die artikel fokus op die Gereformeerde teoloog Johannes Calvyn se besware teen die Rooms Katolieke mis soos verwoord in artikel 16 van die Geneefse Belydenis (1536), sekere uittreksels van sy 'Klein traktaat oor die heilige nagmaal' (1541), en 'n brief deur hom aan Renée die Hertogin van Ferrara (1541). Sy besware word verder vergelyk met vraag en antwoord 80 van die Heidelbergse Kategismus. Hierdeur poog die artikel om die huidige ignorering van die verskille tussen die nagmaal van die Here en die Rooms Katolieke mis wat die onlangse debatte daar rondom kenmerk, te deurbreek.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )