SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.80 número2Institutional identity: A possible solution to the religion in/and education quandary índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    Koers

    versão On-line ISSN 2304-8557versão impressa ISSN 0023-270X

    Resumo

    GRANT, S  e  NIEMANDT, C.J.P. The Chinese House Church Movement in South Africa. Koers (Online) [online]. 2015, vol.80, n.2, pp.1-6. ISSN 2304-8557.

    Die doel van hierdie navorsing is om die Chinese huiskerkbeweging in Suid-Afrika by wyse van akademiese ondersoek aan die orde te stel en 'n inleidende bespreking te bied van hierdie belangrike gebeurtenis in sendingwetenskap. Hierdie navorsing behels van die heel eerste beskrywings en navorsing oor hierdie haas onbekende verskynsel. Die bespreking geskied aan die hand van Alan Hirsch se konsep van apostoliese impak en die sogenaamde 'Jesus People'-beweging, toegepas op Chinese huiskerke in China en Suid-Afrika. Die navorsing skets 'n kort oorsig oor die kerk in China om sodoende konteks te skep vir die gebeure in Suid-Afrika. Die inleidende bespreking van die Chinese huiskerke geskied aan die hand van 'deelnemende waarneming.' Die navorsing vervolg met voorstelle vir die verdere ontwikkeling van die huiskerke in Suid-Afrika.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )