SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.81 número1B.J. van der Walt's concentration problem índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Koers

versão On-line ISSN 2304-8557
versão impressa ISSN 0023-270X

Resumo

NEPGEN, A  e  VAN DER MERWE, M. Maatskaplike werk groepsintervensie vir slagoffers van boeliegedrag: Funksionele elemente. Koers (Online) [online]. 2016, vol.81, n.1, pp.1-13. ISSN 2304-8557.  http://dx.doi.org/10.19108/koers.81.1.2260.

Hierdie artikel bied 'n oorsig oor 'n gedeelte van 'n navorsingstudie wat daarop gerig was om 'n intervensie in groepsverband te ontwikkel vir kinders in hul laat middelkinderjare wat slagoffers is van boeliegedrag. In die tweede fase van intervensie-navorsing, naamlik die insameling en sintese van data, is menings van professionele persone in 'n fokusgroep verkry oor die aard van die probleem en ook om funksionele elemente te identifiseer vir insluiting in die intervensie. Vir die verfyning van die intervensie-prototipe was dit belangrik om slagofferdeelnemers se stemme te hoor oor hoe hulle boeliegedrag ervaar en hanteer; en alternatiewe wyses van hantering te bespreek. Die ouers van slagofferdeelnemers se menings oor hul kinders se inskakeling by die intervensie-prototipe word ook weergegee as deel van die vroeë ontwikkeling en voortoetsfase. Data-insameling is aangevul met 'n literatuurstudie. Vier temas is geïdentifiseer en word in die artikel beskryf.

Palavras-chave : Boeliegedrag; Bio-ekologiese perspektief; Sirkel van Hoop-model; fundamentele menslike behoeftes.

        · resumo em Inglês     · texto em Africaner     · Africaner ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons