SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.84 número1Reflecting on our past: Reconciling a divided nation through listeningThe central place of a life - and worldview índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Koers

versão On-line ISSN 2304-8557
versão impressa ISSN 0023-270X

Resumo

VAN DER WALT, Barend. Filosofie op Potchefstroom die afgelope eeu (1917-2017) deel 5: 'n Nuwe rigting?. Koers (Online) [online]. 2019, vol.84, n.1, pp.1-18. ISSN 2304-8557.  http://dx.doi.org/10.19108/koers.84.1.2455.

Vier vorige artikels in hierdie tydskrif het gehandel oor die geskiedenis van Filosofie op die Potchefstroomkampus van die Noord-Wes Universiteit gedurende die afgelope eeu vanaf ongeveer 1917 tot ongeveer 2017. In die vorige (vierde) aflewering is aangetoon dat daar vanaf ongeveer 2010 onder die dosente in die Skool vir Filosofie nie meer unaniem aanvaar is dat hierdie dissipline vanuit h Reformatoriese perspektief beoefen word nie. In die bydrae is ook in besonderhede uiteengesit wat die hoofkontoere van so h integrale Christelike filosofie behels Terselfdertyd het dit die tafel voorberei vir die huidige laaste artikel. Soos die subtitel daarvan aandui, bevat dit vanuit so h tradisionele perspektief h gesprek met die denke van een dosent indieSkoolvanaf2010,naamlikprof.AnnéVerhoef. Die aandag word emiese agtergrond, sy publikasies en sy eklektiese metode. Dit blyk dat hy, ten minste wat sy standpunt tot dusver betref, sterk beïnvloed is deur onder andere die prosesteologie en veral ook twee ander denkers, naamlik Robert Jenson en Paul Ricoeur. Die ondersoek bied daarna h kritiese samevatting van sy religieuse vertrekpunt en filosofie. Ten slotte word die hele reeks van vyf artikels afgesluit deur die noodsaaklikheid te beklemtoon van dankbaarheid vir h ryk verlede, selfkritiek gedurende die hede en h ideaal vir die toekoms

Palavras-chave : Ennoëtisme; filosofie [Reformatoriese]; godwording [theosis]; historisme; immanensie; mistiek; monisme; natuur-bonatuur dualisme; prosesteologie; rasionalisme; skeppingsordeninge; teogonie; trinitarisme; tweerykeleer [Lutherse].

        · resumo em Inglês     · texto em Africaner     · Africaner ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons