SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.43 número4 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


In die Skriflig

versão On-line ISSN 2305-0853
versão impressa ISSN 1018-6441

Resumo

VAN WYK, G.J.  e  VILJOEN, F.P.. Benaderings tot die interpretasie van die wonderverhale in Markus 8 - 10. In Skriflig (Online) [online]. 2009, vol.43, n.4, pp.879-894. ISSN 2305-0853.

Navorsing oor die wonderverhale met verwysing na Markus 8-10 en die rol daarvan in hierdie Evangelie word bespreek. Die mitologiese, godsdienshistoriese en vormhistoriese benaderings, 'n Bybels-teologiese benadering, die redaksiehistoriese, die sosiologiese, die literêrkritiese, die oorsigtelike benadering van Van der Loos en Brown, die Heilshistoriese en die Openbaringshistoriese benaderings word bespreek. Uit die verskillende benaderings blyk dat die koninkryk van God, 'n paradoksale Christologie sowel as dissipelskap 'n belangrike plek in die wonderwerke in die Markusevangelie inneem. Die wonderwerke vorm 'n inherente deel van die Evangelie en die bediening van Jesus. Hulle dien daartoe om die onderrig van Jesus te ondersteun.

        · resumo em Inglês     · texto em Africaner     · Africaner ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons