SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.44 número1Challenges of a wellness ministry to churchesThe eschatology of 1 Peter: Hope and vindication for visiting and resident strangers índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    In die Skriflig

    versão On-line ISSN 2305-0853versão impressa ISSN 1018-6441

    Resumo

    WILSON, A.  e  LETšOSA, R.S.. Beginsels vir armoedeverligting onder die jeug in Noord-Uganda. In Skriflig (Online) [online]. 2010, vol.44, n.1, pp.181-200. ISSN 2305-0853.

    Hierdie artikel hanteer die statistiese data en analise wat verband hou met armoede onder jongmense in Uganda. In hierdie omgewing neem armoede deurlopend toe, met Noordelike Uganda as die grootste geaffekteerde area. Die grootste oorsaak van armoede in Uganda was die "Suid-Noordskeiding" aangevuur deur swak politieke leierskap, wat die mense verdeel langs die lyne van politiek en etnisiteit. Armoede het baie van die jongmense in Noordelike Uganda in opstand teen die huidige regering laat kom. Dit het tot ongekende politieke onstabiliteit en siviele stryd gelei, veral in Noordelike Uganda. In hierdie artikel word gefokus op die konflik in Noordelike Uganda en daar word gepoog om aanvaarbare oplossings voor te stel. Daar word ook na die huidige armoedescenario in Noordelike Uganda gekyk en na moontlike strategieë om armoede, wat groot skade in Noordelike Uganda veroorsaak het, te verlig.

    Palavras-chave : armoede; jeug; verligting.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )