SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.44 número3-4Bible reading in Africa: The shaping of a reformed perspectiveLiving wisely in a modern world índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    In die Skriflig

    versão On-line ISSN 2305-0853versão impressa ISSN 1018-6441

    Resumo

    BALOYI, M.E.. Pastorale sorg en die pyn van enkellopende vroue in 'n Christen-Afrikakonteks. In Skriflig (Online) [online]. 2010, vol.44, n.3-4, pp.723-742. ISSN 2305-0853.

    In ons samelewing is die norm dat alle volwassenes uiteindelik sal trou. Die gevolg hiervan is dat ongetroude mense dikwels in sowel die gemeenskap as die kerk onwelkom voel. Hulle mag dalk verwaarloos en selfs verstote voel. Dit is jammer dat die kerk, wat ditself midde-in 'n gemeenskap bevind, nog steeds uit mense bestaan met 'n houding wat enkellopendes uitgesluit laat voel, selfs binne kerklike kringe. Alhoewel kerke programme aanbied waarin sterk klem gelê word op die huwelik en die gesinslewe, word niks gedoen om enkellopendes en hulle probleme te hanteernie. Gevolglik beskou enkellopendes hulleself dikwels as onbelangrik en waardeloos. Die doel van hierdie artikel is om die rol van die kerk te ontdek deur sy leierskap (veral predikante en pastore) en by te staan in sy rol om enkellopendes by te staan in die herstel van 'n seergemaakte selfbeeld wat hulle moontlik in hulle gemeenskappe en die kerk opgedoen het. Die artikel fokus op enkellopendes binne die Afrika-kerke en -gemeenskappe. Dit is van kardinale belang dat 'n kerkprogram geïmplementeer moet word vir die versorging en berading van afgesonderdes, weduwees en wewenaars, asook mense wat nooit getroud is nie, om watter rede ook al.

    Palavras-chave : eensaamheid; enkellopendheid; onttrekking; selfbeeld.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )