SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.47 número2 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    In die Skriflig

    versão On-line ISSN 2305-0853versão impressa ISSN 1018-6441

    Resumo

    VAN DER WATT, Jan. Kosmos, realiteit en God in die briewe van Johannes. In Skriflig (Online) [online]. 2013, vol.47, n.2, pp.1-9. ISSN 2305-0853.

    'n Sentrale vraag wat in die artikel hanteer word, is hoe die realiteit, veral die kosmiese realiteit, in 1 Johannes gesien word; met ander woorde: Wat is die elemente van die Johannese kosmologiese visie wat uit die Johannese briewe na vore tree? Die semantiek van die woord κόσµος word eerstens ondersoek, waarna konsepte wat aan die kosmiese visie van Johannes verwant is, aandag kry. Dit word gevolg deur 'n analise van die teenwoordigheid van apokaliptiese elemente wat deel uitmaak van die Johannese siening van realiteit.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )