SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.48 número2A practical-theoretical perspective on the act of making ecclesiastical resolutions: Theory for praxisThe Holy Spirit and preaching in the service índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    In die Skriflig

    versão On-line ISSN 2305-0853versão impressa ISSN 1018-6441

    Resumo

    STOKER, Henk. Did Abraham have to sacrifice his child? An ethical assessment. In Skriflig (Online) [online]. 2014, vol.48, n.2, pp.01-08. ISSN 2305-0853.

    In Genesis 22 gee die God van die Bybel aan Abraham die opdrag om sy kind te offer. Abraham aanvaar die opdrag sonder om vir sy seun in te tree. Sy optrede - so anders as sy vorige optrede in belang van mense - kan net verstaan word teen die agtergrond van God se belofte van 'n groot en geseënde nageslag deur hierdie seun. Abraham moes besef het dat dit 'n toets vir sy vertroue in die belofte en almag van God was. Die feit dat Abraham se aanvaarding van die opdrag nie net as eties korrek beskryf kan word nie, maar volgens die Bybel ook as 'n geloofsdaad gesien moet word, word indringend bespreek. Die etiese beoordeling vind onder andere plaas na aanleiding van die normatiwiteit van lewe, die beginsels van liefde en gehoorsaamheid, ontsag vir God, en 'n deontologiese beoordeling volgens die motief, doel, middel en gevolg.

            · resumo em Inglês     · texto em Africaner     · Africaner ( pdf )